#PoliceBrutality Corruption Watch se onlangse verslag waarin beweer word dat Gauteng die mees korrup was, en KZN die tweede korrupste provinsie, blyk verkeerd te wees volgens hierdie fluitjieblaser se uitsprake! Dit lyk asof leiers en owerhede van die Mpumalanga provinsie, die voormalige Vrystaatse Premier Ace Magashule se speelboek gevolg het, en die provinsie ook in ‘n gangster-staat verander het, waar burgers in vrees leef. SAUK Nuus het ‘n video gekry waarin ‘n fluitjieblaser name noem en misdadigers en SAPD-beamptes en munisipale amptenare blootstel wat in ‘n skrikbewind in die Mpumalanga-provinsie betrokke is.
Continue reading…