Die Gautrein is reeds vir enkele dae kruppel met slegs gedeeltelike dienste wat gelewer word as gevolg van ‘n staking van personeel wat eise ver bo die inflasiekoers het. Intussen word daar geëis dat die Gautreinse bestuursagentskap, Bombela, moet verduidelik waarom hy aan die United National Transport Union (Untu) gesê het dat Gautrein se Untu..
Continue reading…
Hoekom gaan Gautrein winste na buiteland?
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!