‘n Honderd-twee-en-tagtig jaar na die Slag van Bloedrivier, is bantu steeds vasbeslote om ons te vermoor en alles te steel wat hulle kan, al het ons ‘n hele eerste wêreldland aan hulle gegee! Wat wil hulle meer hê? Wat ‘n tragiese herinnering op hierdie Geloftedag na 5 onskuldige mense vermoor is, in drie wrede plaasaanvalle, in die drie dae voor die Herdenking van die Gelofte! Op Saterdag is Bill Theron, ‘n 85-jarige hoenderboer, vermoor en toe op Maandag die 14de het nog twee aaklige aanvalle gebeur: Die Bisset gesin van die Korhaanfontein-boerdery het ‘n moeder en vrou verloor toe Poenkie Bisset koelbloedig met ‘n mes gesteek en vermoor is, terwyl ‘n wrede terreuraanval in KwaZulu Natal later dieselfde dag die lewens van drie onskuldiges geëis het.
Continue reading…
5 Wrede Plaasmoorde in 3 Plaasaanvalle in die Week wat die Slag van Bloedrivier Gelofte Herdenk Word!
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO | Cyril Ramaphosa se toespraak vol leuns: Ware versoening kan glo nie plaasvind sonder om die land terug te neem wat glo destyds gesteel is by Bantoes deur Afrikanervolk
Maandag op 16 Desember 2019 in Bergville, KwaZulu Natal, het Ramaphosa, ‘n toespraak gelewer. Tydens sy toespraak het hy melding gemaak van die omstrede onderwerp, Onteiening van grond sonder vergoeding. Hy het gesê dat ware versoening nie kan plaasvind sonder om die land terug te neem wat onregmatig deur die blankes gevat is nie. Hy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KYK VIDEO | Suid-Afrika – Die Slag van Bloedrivier – 16 Des 1838
Die Geloftedag (Geloftedag) was ‘n godsdienstige openbare vakansiedag in Suid-Afrika. Dit is ‘n belangrike vakansiedag vir Afrikaners, afkomstig van die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838. Aanvanklik Dingane’s Day (Afrikaans: Dingaansdag), is 16 Desember in 1910 ‘n jaarlikse nasionale vakansiedag gemaak voordat dit in 1982 herdoop is. In 1994, na die einde van Apartheid,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die twaalf wonderwerke by Bloedrivier
1. God berei die plek voor en wys dit aan. Toe die strafkommando daar kom, het Sarel Cilliers verklaar: “Daar is die plek wat God reeds vir ons jare van tevore al begin voorberei het!” ‘n Reuse-donga van 4 tot 5 meter diep wat reghoekig by die rivier aansluit, neffens ’n baie diep, kilometer-lange seekoeigat,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaners herdenk Geloftedag 2019 – Hier is jou naaste Geloftefees
Duisende Afrikaners maak vanjaar weer gereed om Geloftedag op 16 Desember te gedenk. Dié dag gedenk die gelofte wat die Voortrekkers op 16 Desember 1838 afgelê het voordat 470 Voortrekkers deur bykans 10 000 Zoeloes by Bloedrivier aangeval is. Die Trekkers het dié veldslag oorwin en slegs een Voortrekker, die leier Andries Pretorius, is lig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vier Geloftefees in Kaapland op 16 Desember
Elke jaar op 16 Desember kom volksgenote van heinde en verre gebiede om die Gelofte na te kom naby Vanrhynsdorp. Bring u vriende en familie saam en geniet ’n heerlike dag saam met geesgenote.
Plek: Lankverwacht. Vanrhynsdorp
Prediker: ds H Gotham
Spreker: J Nieuwoudt.
Navrae 0718680413.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Meer waarde is die jaar aan Geloftedag geheg
Geloftedag is vanjaar weer landwyd goed bygewoon. Terugvoer wat ontvang is, dui daarop dat ook veral jongmense moeite doen om Geloftefeeste by te woon. Sogenaamde versoeningsfeeste daarenteen is skynbaar besig om agteruit te gaan omdat mense weer meer waarde begin heg aan Geloftedag. By Paardekraal het sowat 3 000 mense opgedaag om te luister na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geloftedag herdenkings goed bygewoon
Geloftedag is vanjaar weer landwyd goed bygewoon. Terugvoer wat ontvang is, dui daarop dat ook veral jongmense moeite doen om Geloftefeeste by te woon. Sogenaamde versoeningsfeeste daarenteen is skynbaar besig om agteruit te gaan omdat mense weer meer waarde begin heg aan Geloftedag. By Paardekraal het sowat 3 000 mense opgedaag om te luister na..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geloftedag 2014 landswye kontakte asook Londen en Christchurch
Geloftedag 16 Desember oral oor Zuid Afrika met plaaslike kontak Geloftefeeskalender 2014: Akasia/De Wildt Manie Lemmer 082 879 6969 Alldays Ds Bertus Badenhorst 084 984 1742 Badplaas René J van Vuuren 017 844 1145 Baltimore Danie Ehlers 082 498 4436 Bazley Strand (KZN Suidkus) Willie Pretorius 072 615 0588 Belfast Gerhard Kotze 071 609 9266..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.