VRAE MOET GEVRA WORD! Die gebruik van ‘n ambulans om ‘n afskuwelike dubbele plaasmoord te pleeg, is ondenkbaar en bots met die idee van ‘n normale beskaafde samelewing, maar is dit nie waarmee ons hier te doen het nie? Dit is duidelik dat enige soort konvensie of ooreenkoms of morele standaarde hierdie diere se vermoëns te bowe gaan! Maar nogsteeds, om institusionele of staatsbates te gebruik om misdade te pleeg, is heel normaal in die ANC se Sosialistiese Reënboog AbomiNasie, dus moet ‘n mens wonder of staatsfasiliteite gebruik word om inligting in te win oor potensiële slagoffers, of geregistreerde wapeneienaars? Plaasaanvalle is deel van die sosialiste se etniese suiweringsveldtog, dus sal die gebruik van staatstoerusting en -geriewe geregverdig in die gebreinspoelde oortreder se oë blyk. Die ambulans is gebruik om die plaasmoordenaars van boer Sakkie van den Berg en sy vrou, Ina, na die plaas Blouboswes by Boshof in die Vrystaat te vervoer!
Continue reading…
Vergeet die Genève Konvensie! Plaasmoordenaars Daag op in Ambulans en Vermoor Boer Egpaar met Rewolwer wat van Vorige Werkgewer Gesteel is!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Lede van georganiseerde misdaad eenheid gearresteer
Posted on Leave a comment
Die adjunkkommissaris van polisie in die Noordwes, generaal-majoor Jan Mabula, en nege lede van die georganiseerde misdaad eenheid is aangekla van aanranding met die opset om ernstig te beseer. Twee verdagtes is in 2006 gemartel tydens die ondersoek rondom die diefstal van R14 miljoen by die Benoni SAPD store. Verskeie dissiplinêre sake is steeds hangend..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!