Sedert die koms van Covid-19 in Suid-Afrika, lyk die land meer en meer soos sosialistiese Kuba of Venezuela, waar almal staatstoelae ontvang, die regering beheer alles en die zombie-burgers word geradikaliseer in ‘n ewige ‘rewolusie’ teen hul eie welvaart. SA het letterlik verander na ‘n land besaai met kriminele en ewige ontevrede betogers, wat op plaaslike vlak deur ANC-strukture gemilitariseer is, om hul misnoeë te toon oor enigiets wat die plaaslike leiers verkies om na vore te bring, want niks hiervan handel eintlik oor die mense of dienste nie; dit is alles oor die leiers en wat hulle daaruit kan buit.
Continue reading…