Al is die Chinese CoronaVac entstof nie volledig in Suid Afrika goedgekeur of gebruik nie, word SA ingesluit met ander derde wêreld lande in die Fase III-proewe van Sinovac se entstof teen koronavirus siekte (Covid-19) by kinders en adolessente. Die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse been is onlangs gehou in Pretoria, Suid-Afrika, waar ongeveer 2,000 kinders en adolessente van ses maande tot 17 jaar ingeskryf sal wees, om die veiligheid en doeltreffendheid van die CoronaVac entstof te toets, al wys resultate van proewe sover slegs 50% effektiwiteit. Die proewe sal wêreldwyd 14,000 kinders in Chili, die Filippyne, Maleisië, Kenia en Suid Afrika toets.
Continue reading…
China Toets Sinovac Entstof op SA Kinders – Offer Moontlike SinoVac Verpakkings Fasiliteit in SA as Lokaas!
Enjoyed this post? Share it!
Wie is die Rassiste? Helfte van Kaapse Geregistreerde Swart Kiesers in CIAG Onafhanklikheid Peiling sê Rasgebaseerde Volkstaat is OK!
Swart Volkstaat? Stel jou voor dat die Wes-Kaap uiteindelik stem om ‘n onafhanklike land te word, wat die ANC en EFF aanspoor om hul busse van landelike swartes uit die Oos-Kaap, te verdubbel, om hulle in die uitgestrekte plakkerskampe buite Kaapstad af te laai. Wanneer daar dan genoeg swartes ingevoer is om die meerderheid te word, stem hulle die ANC aan bewind in Kaapstad, en skop die blankes en bruin mense uit? Maar dit is rassisties, sê jy? Wel, volgens die resultate van ‘n onlangse peiling, blyk dit asof die helfte van die swartes in die Wes-Kaap geen probleem het om ander rasse van ‘n volkstaat of etnostaat uit te sluit nie. Maar ons weet dit reeds, gegewe die rassistiese BSEB -regulasies en baie ander rasgebaseerde ANC inisiatiewe – kyk net na die gebrek aan ander rasse in Ramaphosa se nuwe kabinet!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Avokadopryse Spring met 50% oor Laas Jaar Danksy Koue, Nat Weer, Tekort aan Avokadoboere en Stygende Aanvrag
Avokado’s het die afgelope jaar met 49% gestyg, en dit is boonop moeilik om goeie gehalte avokados te kry ná drie weke van ongunstige weerstoestande in groot produserende streke gedurende die blomtyd van die vrugte in September verlede jaar.
Enjoyed this post? Share it!
ANC-minister van Gesondheid, Zweli Mkhizi, Maak Weer Groot Beloftes wat Ongetwyfeld weer sal Misluk!
Die ANC se minister van gesondheid, Zweli Mkhizi, het weer sy inentings doelwitte verander, maar sal dit weer met ‘n myl mis, soos voorheen! Waarom maak hy groot onbereikbare beloftes wat hy weet hy nie kan bereik nie?
Enjoyed this post? Share it!
Die ANC-regering se Nasionale Gesondheidsversekering Word Deurgedruk vir 2022
Die Raad op Mediese Skemas sê die regering se plan om ‘n nasionale gesondheidsversekering te loods, is aan die gang, en die plan is reeds gevorder om fase 3 van die program volgende jaar te implementeer.
Enjoyed this post? Share it!
SA Steek 1,000 Covid19 Sterftes Verby, Maar is Dit Eg? Die ou ANC Truuk om Doelbewus Sterftes Verkeerd te Klassifiseer Steek Weer Kop Uit!
Suid-Afrika is nou die 22ste ergste geaffekteerde land, slegs vier posisies onder China, en het Nederland en Swede verbygesteek, waar daar geen inperking was nie. Te midde hiervan, spring verhale op oor die ANC regering wat die oorsake van dood as Covid19 klassifiseer, wanneer dit nie die geval was nie! Ons het egter al voorheen hierdie ou truuk gesien, toe die ANC die dood van mense as gevolg van nalatigheid in staatshospitale of weens plaasmoorde opsetlik verkeerd geklassifiseer het, om die regte gegewens te verdoesel, en hul onbevoegdheid en die stille volksmoord deur doelbewuste nalatigheid, weg te steek. Hou hulle selfs die demografiese gegewens van sterftes op die CCP-virus dop, aangesien dit blyk asof dit nie-blankes erger in ander lande geraak het?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nasionale Gesondheidsorgversekering: Mediese spesialiste en dokters dreig om oorsee te vlug
Die nuwe Nasionale Gesondheidsorgversekering (NGV) wat die ANC-regime wil implementeer, kry heftige teenkanting van dokters en mediese spesialiste in Vrystaat. Hierdie medici dreig tans om oorsee te gaan werk, intussen is die Vrystaatse DA ook in ’n bek geveg gewikkel met Montsent Tsiu, die LUR van Gesondheid in die Vrystaat. Die betrokke partye staaf dat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vir wanbesteding van R5,8 miljard aankla – NGV skend Grondwet
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende verslag bekendgestel oor hoekom die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) in Suid-Afrika ongrondwetlik sal wees. Die verslag verduidelik verder waarom die impakstudie waarop NGV gegrond is, totaal ontoereikend is en die wetsontwerp dus tersyde gestel moet word. “Volgens die verslag maak Artikel 27 van die Grondwet net..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voormalige presidentsvrou van Zimbabwe, Grace Mugabe ‘lê op sterwe’
Die voormalige Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, is glo sterwend en het moontlik net “dae” om te leef. ZWnews.net berig regeringsbronne en ’n dokter het die nuus Sondagaand aan Spotlight Zimbabwe bekend gemaak. Netwerk24 het vroeër berig pres. Emmerson Mnangagwa se regering het na bewering ’n straler vir Mugabe en haar man, Robert, gereël sodat hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
8 Nuwe gevalle in die Wes-Kaap aangemeld
KAAPSTAD – Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes sê agt meer listeriosis-gevalle is in die Wes-Kaap opgetel.
Dit bring die totaal tot 121 gevalle in die provinsie sedert ‘n landwye uitbraak verlede jaar aangemeld is
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sewe meer monsters van Enterprise toets posetief vir Listeria
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NICD) het die Demokratiese Alliansie se verklaring uitgespreek dat die bron van Suid-Afrika se verwoestende listeriose-uitbraak nog nie gevind is nie.
“Ons is veral bekommerd oor die verwarring wat voortspruit uit verklarings wat tydens die vergadering op 28 Maart deur die parlementêre portefeuljekomitee vir landbou gemaak is,” het die instituut in ‘n verklaring gesê
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Departement van minerale hulpbronne:” Veiligheid van myne is die verantwoordelikheid van alle rolspelers
JOHANNESBURG – Die departement van minerale hulpbronne het ‘n beroep gedoen op waaksaamheid oor gesondheid en veiligheid in die mynsektor.
Die appèl van die departement volg op die toename in die aantal mynsterftes wat in die eerste kwartaal van hierdie jaar aangeteken is
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.