‘n Privaat sekuriteitsmaatskappy moes rubberkoeëls afvuur tydens ‘n optog buite die Glencore myn in Marikana. Die protes het plaasgevind buite die Wonderkop smeltery wat deel is van die Glencore myn naby Rustenburg. Inwoners van die Wonderkop gemeenskap eis dat die myn hul in diens moet neem en tydens die optog is sekuriteitspersoneel aangerand en met..
Continue reading…
Rubberkoeëls vlieg tydens protesoptog by Marikana
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!