ALS IS WITMAN SE SKULD! Die identiteit van die massamoordenaar wat op Dinsdag 2 Februarie 2021 in Vanderbijlpark amok gegaan het en verskeie witmense willekeurig doodgeskiet en ernstig beseer het, is onthul. Verbeel jou die rasse in die voorval was omgekeer, nieteenstaande die rede, sou dit in ‘n nasionale krisis ontlont waar al die massamedia oor rassisme debateer! Maar nee… Waarom het hy net blankes geteiken? Wat is die kanse dat in ‘n land waar minder as een uit tien mense wit is, dat AL sy slagoffers wit is? Het die ANC en hoofstroommedia se konstante 24/7 institusionele anti-wit retoriek, normale swart mense uiteindelik daartoe gedryf om wit mense te begin vermoor uit wraak vir enigiets wat verkeerd is in hul lewe? Laat ons kyk hoeveel moeite, indien enige, hoofstroommedia doen om dié massamoordenaar se politieke verbintenisse en sosiale media-aktiwiteite op te soek… of gaan hulle weereens vol van verskoning vir die swart massamoordenaar wees?
Continue reading…
Swart Skieter op Moordveldtog, Vermoor en Beseer Verskeie Blanke Mans in Vanderbiljpark Voordat hy Selfmoord Pleeg!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!