Die Verenigde Vryheids Alliansie (VVA) het in ‘n rakende die skynbare Verskroeide Aarde-strategie, wat teen die Boeregemeenskap nou toegedien word, gesê dat die plofbare situasie die nood vir sesering meer dringend maak. Sedert Sondag 18 Oktober het ontstellende berigte oor die aansteking van landbougrond in ‘n goed beplande strategie, op sosiale media begin toeneem, terwyl dit steeds in meer dorpe in die Noordwes-Vrystaat voorkom. Tot en met Dinsdag 20ste om middag kon geen hoofstroom nuusberigte van enige van gebeure gevind word nie, alhoewel talle boodskappe, beeldmateriaal en stemnotas oor openbare gemeenskapsplatforms gedeel is, waaronder sekere noodsteungroepe.
Continue reading…