Dapper Dieter Grabie (21) van Brits is dood as ‘n onbaatsugtige held, nog ‘n slagoffer van die daaglikse swart-op-wit aanvalle en moorde in Suid-Afrika. Dieter het sy belofte van skooldae in 2008, om sy maat Chris Malan te beskerm, gestand gedoen toe hy sy vriend van ‘n mesaanval weggetrek het, maar in die plek daarvan self doodgesteek is. Hierdie moedige jongman moet nooit deur ons vergeet word nie, en soos Brendin Horner en soveel ander, moet hy altyd onthou word om vir ons as aanmoediging te dien om harder terug te veg teen die stadige volksmoord op die wit minderheid in Suid-Afrika.
Continue reading…
#ForeverALegend Dieter Grabie is Vermoor Toe hy sy Vriend Red – Ons Helde Word vir Niks Vermoor in die Reënboog AbomiNasie!
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Ouma Haal Wapen Uit na Rassistiese EFF-betogers aan Haar Gryp en “You F*ing B*itch Go Back to Europe” vir Haar Skree Buite Clicks!
‘n “Ouma” van PE het ‘n oornag heldin geword toe sy haar wapen uitrek teen rassistiese EFF-betogers wat aan haar gryp en op haar skree: “You F*ing B*itch Go Back to Europe” buite Clicks! Tydens die onderonsie met EFF-betogers buite ‘n Clicks-winkel in die Walmer Park-winkelsentrum in Port Elizabeth, het die aggressiewe EFF-lede op ‘n gryskopvrou en haar bejaarde vriendin “You F*ing B*tch, Go Back to Europe” geskree. Die EFF-lede gryp toe aan haar nek en skreeu vir haar: “Take out your gun, take out your gun”, wat sy dadelik gedoen het, in selfverdediging, tot hul groot verrassing!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: #PongolaHero Goeie Ou Met Wapen Red 24 Lewens en Voorkom Bloedbad by Rugbyklub in Pongola! Hoofstroommedia stil?
Vrydagaand, 6 Maart het ‘n potensiële gruwelike voorval in Noord-KwaZulu-Natal amper plaasgevind, maar twee dinge het dit stopgesit. Een, ‘n goeie ou met ‘n wapen, en twee, hoofstroommedia is absoluut doodstil daaroor en die feit dat ‘n goeie ou met ‘n geweer ‘n moontlike slagting voorkom het! Die skietery het in ‘n sportbar by ‘n rugbyklub in die Pongola-omgewing plaasgevind, toe ses swart mans in balaclavas, gewapen met pangas en vuurwapens, by die kroeg ingebars het en geëis het dat kliënte op die grond val en het begin skiet…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oom Hendrik van Blerk: Patriot. Storieverteller. Verhaalkunstenaar. Held, Leier, Skrywer en Rolmodel.
Afrikanerhart – Trekpad van ‘n Nasie 18 November 2015 Program: My Volk: Die Trekpad van ‘n Nasie Aanbieder: Paul Joubert Tydsduur: 09h00 – 10h00 Hendrik Stephanus Hertzog van Blerk Hendrik Stephanus Hertzog van Blerk, oftewel, oom Hendrik, is gebore op 27 November 1915 in Johannesburg en gaan vir die eerste keer skool op Heidelberg (Transvaal). Daarna..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Danie Theron: Boere Held, Prokureur, Rapportryer, Verkenner, Onderwyser en Christen met £1,000 op sy kop
Vanaand luister ons na die klank baan oor Danie Theron ons Boere Held van die Anglo Boere oorlog Generaal Christiaan de Wet het van Danie Theron gesê: “ ’n Brawer en getrouer kommandant het ek nog nie teëgekom nie!” ’n Prokureur Danie Theron is op 9 Mei 1872 in Tulbagh in die Kaapkolonie gebore. Toe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“So seker as die son skyn, so seker sal Afrika vry wees” – PRESIDENT PAUL KRUGER
Ons bring Hulde aan ‘n wyse Opregte leier Paul Kruger. “So seker as die son skyn, so seker sal Afrika vry wees.” – PRESIDENT PAUL KRUGER Krugerdag 10 Oktober 2015 Paul Kruger se verjaardag Op Heldedag 10 Oktober gedenk ons ook die 23 Jarige Grensoorlog waartydens Tweeduisend vyfhonderd manne die hoogste prys betaal het –..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.