Die Hoërskool Sutherland in die Noord-Kaap is Woensdag deur ’n brand in puin gelê. Die oorsaak van die brand by die hoërskool in Mullerstraat is nog nie bekend nie. Inwoners is Donderdagoggend met dié ontstellende gesig begroet. Volgens Johanna Steenkamp (90), wat in dieselfde straat woon, is die skool heeltemal afgebrand. Die skoolgebou het volgens..
Continue reading…
Brand vernietig geskiedkundige skool in Sutherland
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!