Die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, wat voor die Zondo Kommissie moes verskyn, is die naweek uit die hospitaal ontslaan en sal eers later sy verskyning maak om verder te getuig. Zuma word nog steeds vir ondervraging oor Staatskaping geteiken deur die Kommissie, maar Zuma het glo die menige ondersteuners bedank vir hulle betrokkenheid..
Continue reading…
Zuma trek ’n Schabir Shaik op homself
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!