WAAR IS “UBUNTU”? Gegewe die eeue lange geskiedenis van brutaliteit deur die nguni bantu in Suider-Afrika, teen hulself en ander, NOG LANK VOOR APARTHEID, spreek dit vanself dat alle hedendaagse slagoffers van hierdie wrede aanvallers, sonder enige weerstand enigiets sal oorhandig! Waarom dan die buitensporige brutaliteit vir min buit of net ‘n selfoon? Dit is duidelik dat “normale misdaad” NIE die motief is nie! Dit is bewys in nog ‘n swart-op-wit aanval in Pretoria, wat die hoofstroommedia sal ignoreer, waar ‘n man se kop tot ‘n pulp geslaan is, terwyl sy dapper vrou regdeur ‘n glaaskuifdeur moes hardloop, om van die brutaliteit te ontsnap en hulp te kry! Alles net vir ‘n ring? In ‘n ander wrede voorval in Brits, is ‘n onskuldige 22-jarige jong wit man, vir niks, deur VYF swart aanvallers doodgesteek!
Continue reading…