Transformeer of Gaan Honger! ANC Misbruik COVID19 Hulp om Blankes te Forseer om Besighede aan Swartes te Gee! COVID19: Verander Kapitalisme na Sosialisme!

VIDEO: Wat is die Kriteria vir Kospakkies? Kry Arme Blankes, Gesinne of Groepe Voedsel Hulp? Moet Hulle Eers ANC Stem?

VIDEO: Ramaphosa Dink Lockdown is Snaaks en Grap dat hy dit sal Uitbrei tot Volgende Jaar April! Intussen Styg Burgerlike Ongehoorsaamheid in SA!

Opvolg: Twee Dokters met COVID19 wat in Hegtenis Geneem en in TB Hospitaal Opgesluit is, Word Vrygelaat! Was nie Deur ‘n Dokter Gesien nie en Moes Self Temperature Neem!

VIDEO: Dit Begin! Twee Limpopo Dokters met COVID19 Word Selfkwarantyn Geweier, Word Met Hofbevel Deur die SAPD in Hegtenis Geneem en in TB Hospitaal in Gedwing!

Eerste Week van #CCPvirus Inperking was die Maklike Een. Verontagsaming van Regulasies, Massatoetse, Infeksies in Khayalitsha & Alexandra Voorspel Probleme in Week Twee!