As sogenaamde populistiese beleid deurgevoer gaan word, stuur die land op die lang termyn op ‘n ramp af. Die waarskuwing kom van die hoofuitvoerende beampte van Investec, Stephen Koseff. Hy was die spreker by ‘n ontbyt by die ANC se beleidskonferensie. Koseff sê daar moet beter beskerming wees vir die land se sleutelinstellings, soos die..
Continue reading…
Investec voorspel ramp met ANC beleid
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Nog instellings se krediet word afgegradueer danksy BEE
Posted on Leave a comment
Die Fitch graderingsmaatskappy het Absa, Nedbank, First Rand, Standard Bank, Investec, Eskom, Transnet en MTN afgradeer na BB+ oftewel rommelstatus. Standard & Poor’s het Santam, Sanlam, Exxaro en Ou Mutual afgradeer. Die meeste van die instellings het reeds toegegee vir die regering se swart bevoordelingsvereistes, sonder dat daar noodwendig na bekwaamheid gekyk word by die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!