Ontstelde televisie kykers het klagtes by die Uitsaaiklagtekommissie (UKKSA) ingedien nadat ’n episode van die SABC3-sepie Isidingo uitgesaai is waarin wit Afrikaanse mans die karakter Sechaba Moloi-Matabane ’n bobbejaan noem, aanval, en later lewend begrawe. Die episode is verlede Woensdag uitgesaai. Vroeër in die episode besoek Moloi Matabane (vertolk deur Motlatse Mafatshe) sy pa se..
Continue reading…
Rasse haat word aangewakker deur SABC sepie Isidingo
Posted on 1 Comment
Enjoyed this post? Share it!