Die LUR vir vervoer in Gauteng, mnr. Ismail Vadi, het aangekondig dat hy die Suid-Afrikaanse geografiese plekname komitee versoek het om ‘n openbare deelnameproses aan die gang te sit om name van roetes in die provinsie, wat dui op die apartheidsera, te laat herdoop na sogenaamde “struggle-helde” wat reeds afgesterf het. Die VF Plus sê..
Continue reading…
Dis nou lagwekkend – Slaggate kry struggle-name
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!