Die moordenaar Jason Rohde se dogters vertrou nie die regstelsel nie. Dié inligting het gister in die Kaapse hooggeregshof uitgekom waar getuienis ter versagting en verswaring van vonnis in Rohde se saak aangehoor is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!
Rohde, wat skuldig bevind is aan die moord op sy vrou, Susan, wag vonnisoplegging af.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!