Swartes loop vry, blankes word hard gestraf! Die nuwe hoof van die SA weermag, wat nie eens ‘n ongewapende gebou kon aanval nie, het uitstaande moord en poging tot moord klagtes teen hom, wat nog nooit vervolg is nie, al het die Waarheid en Versoening Komitee (WVK) amnestie geweier, omdat sy verbroude hand granaat aanval op Trust Bank in Kimberley geen politieke oogmerk gehad het nie wat deel was van die “stryd” in die verlede. Die Stigting vir Gelykheid voor die Wet het sy skok uitgespreek oor die aanstelling van Lawrence Mbatha as hoof van die SA weermag ‘n week gelede, na die parlementêre komitee vir verdediging sy aanstelling verwelkom het.
Continue reading…