Die onlangse plaasaanval op die Karkloof-plaas by Verkykerskop in die Vrystaat, wat gelukkig onsuksesvol was, dui aan dat plaaswerkers geradikaliseer word, en dan moontlik ‘n deel van die buit aangebied word in ruil vir inligting oor hul werkgewers, deur buitelandse “huursoldate” uit Zimbabwe en Mosambiek? Nog ‘n nuwe aspek is die skynbare selfmoordpoging deur een van die aanvallers, wat ‘n Islamitiese-terreur eienskap is, iets waarmee Mozambiek huidiglik ‘n probleem het? Dit dui alles op die kommerwekkende idee dat plaasaanvalle en -moorde ‘n georganiseerde terroriste- en misdaadnetwerk is, wat blykbaar allesbehalwe “normale misdaad” is! Maar moet nie nou verwag dat die owerhede selfs die moeite sal doen om ernstige vrae te vra nie, wat hulle te ver weg van die bak KFC en die gemaklike stoel agter die lessenaar sal neem nie!
Continue reading…