Terwyl die klasaksie-geding van Transnet-pensioenarisse teen die staat jaar na jaar met regsprosesse uitgetrek word, leef ʼn groot aantal van die mense in haglike omstandighede en in die laaste 60 maande sedert die geding ʼn aanvang geneem het, reeds byna 21 000 pensioenarisse en hul gades gesterf teen 334 per maand. Hierdie skokkende syfers het..
Continue reading…
Duisende Transnet pensioenarisse sterf in armoede
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!