‘n Bejaarde vrou is Dinsdag op haar kleinhoewe by Port Elizabeth oorval en vas gebind nadat vier rowers ‘n ruit met ‘n baksteen gebreek het om toegang tot haar woning te verkry.
Continue reading…
Vrou van 82 jaar word op kleinhoewe by Port Elizabeth aangeval
Enjoyed this post? Share it!
Inwoner van Jan Kempdorp vermoor op kleinhoewe
’n Inwoner van Jan Kempdorp is volgens AfriForum die afgelope naweek op sy kleinhoewe vermoor. Mense het op Facebook hulde gebring aan Attie Jooste wat glo gesteek en op die toneel dood verklaar is. Die polisie sê hulle sal later kommentaar lewer. Volgens Ian Cameron, hoof van veiligheid by AfriForum, het Jooste glo die kleinhoewe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Egpaar op kleinhoewe aangeval in Muldersdrift aan die Wes-Rand
Die polisie is op soek na drie verdagtes in ’n saak van huisroof nadat ’n egpaar Woensdagnag op hul kleinhoewe in Muldersdrift aan die Wes-Rand aangeval is. Ao. David Masedi, polisiewoordvoerder, sê die egpaar het wakker geword met drie mans wat langs hul bed staan. Die mans het aangedring dat hulle geld, vuurwapens en selfone..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rowers slaan bejaarde met breekyster tydens inbraak
Rowers het ’n bejaarde man in die De Wildt-omgewing met ’n breekyster wakker geslaan toe hulle Dinsdagoggend vroeg by sy huis ingebreek het. “Hoe doen jy dit met ’n skoon gewete?” het Rubin van Rooyen van die plaaslike buurtwag enkele ure ná die aanval gevra. Hy was op die toneel waar Frans van Loggerenberg (70)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Klapmuts: 2de inbraak in 2 dae
Jeff Steadman sidder om te dink wat met sy suster en haar dogters sou gebeur het as hy nie Donderdagoggend opgedaag het terwyl daar by hulle ingebreek is nie. Steadman se suster, wat nie haar naam genoem wil hê nie, is Donderdag omstreeks 02:00 op ’n kleinhoewe in Klapmuts naby Stellenbosch beroof. Steadman se huis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee sestig-jariges op kleinhoewe naby De Deur aangeval en gemartel
Twee mans, beide in hul 60’s, is gisteraand op hul plot in Elandsfontein, naby De Deur, deur vier mans oorrompel, vasgebind en gemartel. Mnre. Hans Nothnagel en Frik Grobler het ondersoek gaan instel toe die honde vreeslik begin blaf het, maar het niks vreemd opgemerk nie. Hulle is weer terug in die huis en het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mooi so – Verdagte kritiek ná inbraak op kleinhoewe buite Potchefstroom
ʼn Vermeende inbreker is in die hospitaal opgeneem nadat hy Donderdag in die vroeë oggendure op ʼn kleinhoewe buite Potchefstroom geskiet is. Lt.kol. Adel Myburgh, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê die voorval het net na 01:00 op ʼn kleinhoewe in die Vyfhoek-omgewing plaasgevind. Volgens Myburgh is daar twee huise op die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kleinhoewe inwoner met ‘n graaf aangeval – Potgietersrus
MOKOPANE – ‘n Inwoner van Lisbon kleinhoewes is Saterdagoggend met ‘n graaf aangeval na ‘n konfrontasie met ‘n man wat op sy gesin se kleinhoewe betrap is. Alma Pieterse wat daar woon, het aan Bosveld vertel haar skoonseun, Edward Els, is Saterdagoggend kort voor 08:00 na buite om te gaan rook toe hy ‘n man by..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde boer wat wreed aangeval en gemartel is op kleinhoewe buite Potchefstroom sterf
Opvolg: Victor Cooks (75), die man wat saam met sy vrou Gwen (74) op hul kleinhoewe in Potchefstroom aangeval en gemartel is, het vanoggend gesterf. Cyril Cooks, hul seun, het dié nuus aan Maroela Media bevestig. “Die susters het ons vanoggend 06:20 gebel en gesê dit lyk nie goed nie, en voor ons daar kon..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Arsenaal wapens in besit gekry van Panjo die tier se baas
Die eienaar van Panjo die tier sal Vrydag in Springs formeel om borgtog aansoek doen nadat hy in ’n polisieklopjag met handgranate, springstof en sowat 1,5 miljoen koeëls vir drie verskillende soorte gewere in hegtenis geneem is. Augusto Perreira Fernandes (65) het Donderdag vlugtig in die landdroshof in Springs op voorlopige aanklagte van oortredings van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man op kleinhoewe naby Springs met warm strykyster en tang gemartel
ʼn Man is Dinsdagoggend vir ure lank op ʼn kleinhoewe in die Vischkuil-gebied buite Springs met ʼn warm strykyster en ʼn tang gemartel nadat hy deur vier gewapende aanvallers oorval is. Anton Muller (35) het Dinsdagmiddag aan Maroela Media gesê hy besef hy is gelukkig om te leef ná die traumatiese aanval. “Die Here het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n plaasaanval – dink jy jy het genoeg ‘gadgets’ om jou eiendom te beveilig.
‘n Man wat die slagoffer was van ‘n aanval waartydens hy met ‘n strykyster gemartel is, glo dat sy geloof en openlike belydenis van God hom gered het van ‘n gewisse dood. Bowendien sê hy die voorval sal hom nie van die hoewe waar hy woon afkry nie. Die 35-jarige mnr. Anton Muller is op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.