Die Duitse ver linkse Sosialiste, wat tans in koalisie is met die linkse Christen-Demokratiese-Unie van kanselier Angela Merkel, het die naweek hul kandidaat vir die kanselierpos gekies. Olaf Scholz is benoem om die Sosiaal-Demokrate se veldtog vir die algemene verkiesing in September te lei.
Duitsland: Sosialiste Nomineer hul Kanselier Kandidaat om Merkel te Verplaas
Enjoyed this post? Share it!
Toekoms van SA is donker na ANC-regering ’n eens modelstaat tot rommelstatus regeer
Dit is duidelik dat Suid-Afrika op finansiële gebied so broos geword het, dat algehele armoede, met die uitsondering van ’n klompie rykstes, gaan lei tot die noodwendige verandering in regeerders. Wie die nuwe maghebbers sal wees, is tans ’n onderwerp wat wyd bespreek word, maar daar is ook die aanvoeling dat die ANC in beheer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Johannesburg kry ANC burgemeester na koalisie tussen DA en EFF misluk
Die brose koalisie met ’n DA burgemeester vir Johannesburg was ’n mislukking, en die twee vennote het nie daarin geslaag om hulle magsug eenkant te laat nie. Dit het die ANC in die gunstige posisie geplaas om ’n meerderheid stem te behaal vir sy nou reeds omstrede kandidaat, Geoff Makhubo, wat nou die nuwe burgemeester..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Koalisies brand vas – Rooi brigade se visier op burgemeester pos maar gooi nou sy speelgoed uit kot na DA versoek weier
Die EFF het aangekondig dat hul nie in koalisie sal gaan met die DA in enige munisipaliteite nie aangesien die DA hul versoek geweier het dat die rooi brigade die burgemeester pos in Pretoria kry. Hulle het ook gesê dat hulle nie met die ANC in vennootskap sal gaan as daar gestem moet word vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC en DA vat hande in Kimberley in poging om burgemeester Matika uit amp te lig
Rogue African National Congress (ANC) lede het kragte saam gesnoer met die Demokratiese Alliansie (DA) in ‘n poging om die burgemeester Mangaliso Matika te verwyder. Die mosie van wantroue het daarin geslaag . Ongelukkig is die ANC se provinsiale uitvoerende hoof woedend oor die koalisie tussen lede van die ANC en DA. Dit moet as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAAMSTAAN, SAMESMELTING EN KOALISIE IN SUID AFRIKA
Daar gaan geen dag verby dat iemand nie op sosiale media vra: “Waarom staan julle nie almal saam nie?” Dit is al vir eeue ons Afrikaners se wens en dit het nog nooit gerealiseer nie. Die maklikste manier om dit te verduidelik is om te verwys na twee vennote wat ‘n besigheid wil begin. Dit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Kommuniste Party daag ANC uit
Die SA Kommuniste Party (SAKP) bring ‘n dreigement tot uitvoer deur onder sy eie vaandel aan verkiesings deel te neem. Die SAKP gaan etlike wyke in die Metsimaholo-plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat tydens ‘n tussenverkiesing betwis. Ontleders beskou dit as ‘n proeflopie vir die SAKP met die oog op die algemene verkiesing van 2019. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Koalisie tussen DA en UDM in Port Elizabeth munisipaliteit distrik besig om in duie te stort
Die koalisie van die DA en UDM in die Nelson Mandela Baai munisipaliteit, wat Port Elizabeth insluit, is besig om in duie te stort. Dit volg nadat die onderburgemeester, Mongameli Bobani van die UDM, deur die DA verwyder is na ‘n mosie van wantroue in hom. Die UDM se leier, Bantu Holomisa, het ‘n ultimatum..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.