Watse sogenaamde “nasie” is SA, wanneer ons bejaardes dag na dag na vrye wil gepluk en uitgemoor kan word, maar tog doen ons en die owerhede niks nie, behalwe om dit onder die tapyt te vee deur te sê dit beïnvloed alle rasse, wat niks help nie, omdat die oortreders byna uitsluitlik swart mans is. Europeërs het altyd hul dooies getel, en daar is niks wat Afrikane keer om hul eie dooies te tel nie, behalwe miskien hul eie swart meerderheidsregering, wat alles in hul vermoë doen om ons aandag te vestig op ‘n virus wat “geen grense of lande ken nie”. Die komende dae en weke sal hulle blootstel vir wat hulle is: ‘n despotiese mafia bende, wat geen idee het of inderdaad belangstel, om ‘n land te bedryf of sy weerlose burgers te beskerm nie, behalwe om die eens trotse suksesvolle eerstewêreldnasie te plunder, tot elke enkele burger ewe arm, desperaat en gebroke is!
Continue reading…