Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (Opod) het aan die Staande Kommittee van Parlementere Rekeninge (Spoor) die massiewe bedrog in die SA Polisie uitgewys. Die vorige kommissaris van polisie, Kgomotso Phahlane (foto), se beweerde korrupsie beloop R5 miljard. Verder is daar bewerings van moord en marteling in die Noordwes Provinsie. Skoor se voorsitter, Themba Godi, sê..
Continue reading…
SAPD is deesdae ‘n veilige hawe vir diefstal en bedrog
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!