Ramaphosa, ANC en Abdool Karim wil die Ekonomie Plat Slaan, NIE die Kurve nie! Want die Party en Sosialisme is Belangriker as die Ekonomie! COVID19: Verander Kapitalisme na Sosialisme…

VIDEO: Jou Foon is Nou ‘n ANC Spioen! Ramaphosa sê ANC Gaan JOU Selfoon Gebruik om Jou Bewegings to Monitor om Jou Dalk in Kwarantyn te Dwing, Soos wat Kommunistiese Sjina Gedoen het!

#RamaphosaLies Solidariteit Lê Klag by Menseregtekommissie Teen Rassistiese ANC se Rasgebaseerde Solidariteit-rampfonds vir COVID-19 Versagting!

Nog Meer Ongerapporteerde Moorde. Is moord nou so alledaags en saai dat hoofstroommedia dit nie eens dek? Te veel moeite om te rapporteer, of is dit net nie winsgewend in die “massamark” nie?

Rooi Vlag van kommunisme word al hoër gehys in SA – kommunistiese gesinde ANC-SAKP is stadig maar seker besig om blankes se regte te ontneem in die land

SAKP/ANC wil totalitêre kommunistiese staat vestig in SA

Onteiening van wit grond sonder vergoeding is nie genoeg vir militante swart suprimistiese groepe soos ANCYL en BCF wat swart mense in SA oplei vir wapenhantering, militêre en guerrilla-taktiek

ANC skep daagliks nuwe rassiste, SA word regeer deur die Kommunistiese mafia!

ANC en regering leiers is almal kommuniste wat hulle baie mooi wegsteek deurdat dit nog nie gereed is om hul ten volle te openbaar

Kommunistiese optredes kom nou sterk na vore in nuwe Suid-Afrika – Media word nou gesnoer om nuus te rapporteer en te beeldsend van Bathabile Dlamini en Malema  

Vakbond Numsa stig Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party – die nuwe kommunisties gesinde party dui die erge verdeeldheid wat onder die swartmense van Suid-Afrika heers

Slegte nuus vir SA – Statistiek SA dui aan dat Ekonomie nie sal herstel nie