Die Raad op Mediese Skemas sê die regering se plan om ‘n nasionale gesondheidsversekering te loods, is aan die gang, en die plan is reeds gevorder om fase 3 van die program volgende jaar te implementeer.

Enjoyed this post? Share it!
Dit is mnr. Dricus Botha, streekverteenwoordiger van TLU SA se Noordstreek, nadat die nuwe voorgestelde watertariewe vir Limpopo aangekondig is. Daarvolgens sal die verhoging vir water wat gebruik word vir huishoudelike en industriële doeleindes, wat myne insluit 0% wees. Besproeiing se tariewe sal met 4,6 % verhoog wat, wat ‘n groot invloed op landbou sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!