Die huisvrou is gedurig besig om advertensies te bestudeer om moontlike winskopies raak te loop, en dit geld meestal met die aankoop van kruideniersware. Maar is die winskopies wat as spesiale aanbiedinge geadverteer word, wel sulke winskopies? Die Vryburger het op die spoor van spesiale aanbiedinge gaan loop en ontstellende inligting bekom wat die hele..
Continue reading…
So word verbruikers nou ingedoen
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!