Indien U gehoop het dat na die inhegtenisneming van agt amptenare in die VBS Bank stroping, dat uiteindelik die rassistiese grootbek van Malema en die boelie Shivambu se dag sou kom, danksy hul noue bande met die geplunderde 2 Miljard rand, dan het jy nie aandag geskenk nie. SA word bestuur deur ‘n korrupte regime, en korrupsie kan slegs bestaan waar daar geen aanspreeklikheid is nie, en waar ontkenning tot die uiterste aanvaar word. Ondanks datums en liggings op sy Twitter-roete, wat sy gebruik en onttrekkings met sy Mahuna bankkaart weerspieël, ontken Malema nog steeds dat hy enigiets weet! U kan seker wees dat Malema se grootbek nou erger gaan raas as om Ramaphosa ‘n baster te noem, vermoedelik omdat hy nie Malema uit hierdie gemors gered het nie…
Continue reading…