Die Edcon groep, wat Edgars besit, het berigte ontken dat die entiteit likwidasie in die gesig staar. In ‘n verklaring word gesê dat die groep finansiële probleme ervaar, maar dat hul besig is met ‘n ooreenkoms tussen aandeelhouers, verskaffers en verhuurders in ‘n poging om die maatskappy te red. In dieselfde verklaring word gemeld dat..
Continue reading…
Edcon groep, wat Edgars besit is dalk bankrot
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!