Leier van die EFF, Julius Malema het verlede Desember as deel van die EFF se verkiesingsveldtog twee ’n blou Farmtrac-trekker aan die gemeenskap van Seshego, sy geboorteplek, geskenk. Hierdie einste trekker wat veronderstel was om “grond te bewerk” staan nou en stof vergaar by ’n partytjieplek naby Polokwane wat ten nouste met hom verbind word…
Continue reading…
Blou Farmtrac-trekker wat EFF aan swart boere geskenk het “om grond te bewerk” staan en stof vergaar en daar vind weinig landbouaktiwiteit in die gebied plaas
Enjoyed this post? Share it!
EFF dring daarop aan dat Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe, ’n vrou wat skuldig bevind is aan ontvoering, diefstal en bedrog
Parlementslede gaan vanmiddag debat voer oor die herbenaming van die Kaapstadse Internasionale Lughawe na die ANC veteraan, Winnie Madikizela-Mandela.
Die leier van die EFF, Julius Malema, het die mosie ter tafel gelê. Die party gaan daarop aandring dat die Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe. Die EFF sê Madikizela-Mandela se bydrae tot die bevryding van die land én in die lig van die min openbare plekke wat na vrouevryheidsvegters vernoem is, is genoeg rede om die lughawe na Madikizela-Mandela te vernoem.
Madikizela-Mandela het internasionaal berug geword met haar goedkeuring van halssnoer teregstellings. Sy is skuldig bevind aan die ontvoering van Stompie Sepei en is ook in 2003 skuldig bevind aan diefstal en bedrog.
Dit is die persoon wie nou op die wyse vereer moet word deur ‘n internasionale lughawe na haar te vernoem
SAUK-redaksie
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie bied Malema BBP-beskerming ná doodsdreigemente – Malema mag moord aanhits teen Plaas Boere maar as hy net gedreig word kry hy beskerming! Hoekom kry die Boere geen Beskerming nie?
Die leier van die EFF, Julius Maleme het doodsdreigemente ontvang en kry nou glo BBP-beskerming. Die feite is bevestig deur die SAPD. Gedurende die week is Malema se motor in die omgewing van die parlement in Kaapstad opgemerk waar hy vergesel word deur ’n wit BMW met blou ligte. Die beriggewing is deur die Johannesburgse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema hits grondbesetting aan ondanks hofverskyning
Julius Malema, leier van die EFF, het vandeesweek te midde van sy hofverskyning in Newcastle voortgegaan om ondersteuners buite die hof aan te moedig om grond te beset. Malema het op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste van 1956 verskyn. Dit spruit uit ’n voorval waar hy ondersteuners aangehits het om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boere, banke en DA word gedreig deur EFF oor grondonteiening
Julius Malema, leier van die EFF, het Sondag gewaarsku die banksektor en Afrikaner-boere moenie probeer saamsweer in ʼn poging om grondonteiening sonder vergoeding te laat misluk nie.
Malema het EFF-ondersteuners in ʼn stampvol Standard Bank-arena in Johannesburg toegespreek waar die party ʼn kiesersregistrasieveldtog met die oog op volgende jaar se algemene verkiesing van stapel gestuur het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kry vir jou – ‘Malema moet opdok vir winkels se skade ná chaos’
Julius Malema, leier van die EFF, moet vir die skade aan die Sweedse klere-en-dekorwinkelgroep H&M verantwoordelik gehou word, het die DA Sondag gesê. EFF-lede het H&M-winkels in Gauteng, die Wes-Kaap, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal Saterdag bestorm en geplunder oor “rassisme” op ’n oorsese advertensiefoto. Videomateriaal wat die naweek op verskeie netwerke geplaas is, wys hoe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ek gaan by Wits instap en registreer vir my meesters, sê Malema
Julius Malema, leier van die EFF, sê hy beplan om ‘n instap registrasie vir sy meestersgraad aan die Universiteit van Witwatersrand te doen ter ondersteuning van sy party se omstrede oproep om voornemende studente aan te moedig om die instansies binne te dring. Malema het gisteroggend op die Polokwane se stedelike radiostasie, Energy FM, gesels. “Ons..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.