Die munisipalewerkersvakbond Samwu eis ʼn minimum salaris van R10 000 per maand. Vakbonde, wat munisipale werkers verteenwoordig, het hul aanvanklike eise ingedien vir die loononderhandelinge met die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings (Salga), die werkgewersliggaam wat munisipaliteite landswyd verteenwoordig. “Die onderhandelinge by die plaaslikeregeringsbedingingsraad (SALGBC) is ʼn gevolg van ʼn kollektiewe ooreenkoms wat in 2015..
Continue reading…
Munisipale werkers eis minimum salaris van R10 000
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!