Die DA beweer die uitvoerende burgemeester van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley se luukse woning is ’n “Nkandla” wat deur belastingbetalers gefinansier word. Hulle wil Mangaliso Matika by die openbare beskermer (OB) vir beweerde vergrype aankla. Philip Vorster, DA-raadslid, beweer Matika het onwettige binnenshuise versiering en toebehore vir sy huis ontvang. “Die munisipaliteit betaal sy..
Continue reading…
Burgemeester van Kimberley onder skoot oor sy ‘Nkandla’
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!