SA Staatshospitale ontaard in slagpale en lykshuise! – Bykans 4 000 sterftes aangemeld in 2018 by Gauteng staatshospitale weens mediese nalatigheid

Liggame hoop op in Staatslykshuis – indien jy nou sterf lê jy dalk vir weke bo-op of onder iemand anders