Die SA Poskantoor is nie in staat om die maandelikse toelaes te betaal nie, aldus die minister van sosiale ontwikkeling, Batabhile Dhlamini. Sassa het minder as vyf maande tyd om hul betaalstruktuur reg te stel nadat die konstitusionele hof teen die minister en die huidige agentskap uitspraak gegee het. Tenders sal nou aangevra word om..
Continue reading…
Poskantoor en Sassa se paaidjies skei
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!