Die Noord-Kaapse hooggeregshof het ‘n tydelike bevel uitgereik waarin die burgemeester van die Sol Plaatje munisipaliteit, Mangaliso Matika (foto), beveel is om sy kantoor te ontruim. ‘n Mosie van wantroue teen Matika is verlede week aanvaar tydens ‘n raadsvergadering maar hy het geweier om sy pos af te staan. Die afgelope twee weke se onrus..
Continue reading…
Kimberley burgemeester gepos
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!