R235 miljoen Rand is letterlik vernietig nadat die geteisterde Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) ‘n verbode middel om Covid19 te behandel, onwettig van Kuba ingevoer het, nadat dit in die yskas verrot het toe die deur oopgelos is! Daar word al lank gesê dat die ANC nie ‘n moderne land kan bestuur nie, omdat hulle nie die kompleksiteit van die moderne beskawing en die samelewing kan verstaan nie. Dit lyk selfs of ‘n yskasdeur ‘n uitdaging is! Verlede jaar al het die Ouditeur-generaal die SANW ondersoek vir die invoer van Heberon Alfa R, ondanks ‘n waarskuwing teen die gebruik daarvan deur die Departement van Gesondheid! #TheAfricanWay van buit, verteer & vernietig en dan staan met ‘n bedelbak vir meer, blyk meer hul ding te wees.
Continue reading…
SANW Vernietig R235 Miljoen se Interferon, die Verbode Covidmiddel uit Kuba, deur die Yskasdeur Oop te Los!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!