‘n Nederlandse en Belgiese groep wat al dekades aktief is, het Mandela-dag herdenk deur die regte mandela, wat die hoofstroom media verberg, bloot te lê. Hulle het ander gevra om dieselfde te doen. Hulle het ‘n banier op die standbeeld van Nelson Mandela opgehang met ‘n bord wat sê: ‘Terroris, kommunis, moordenaar!’
Continue reading…
VIDEO: Nederlandse Groep Hang Plakkaat aan Mandela Standbeeld in Den Haag om Mandela as Moordenaar, Terroris en Kommunis te Ontmasker!
Enjoyed this post? Share it!
Die waarheid maak seer nè! – Biskop sê ANC adjunkpresident is ’n moordenaar, gaan nou waarskynlik aangekla word vir naamskending en fop inligting
’n Biskop is deur die polisie gearresteer nadat hy sowat ’n jaar gelede reeds beweer het dat die ANC se adjunkpresident Mabuza ’n moordenaar is. Die biskop, ene Hangwi Maumela, het glo gesê die ANC kan nie toelaat of bekostig om ’n moordenaar aan te wys as adjunkpresident van die land nie. Hy het glo..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dubbele standaarde! – Swartman wat ‘n koelbloedige moord pleeg op blanke man kry R5000 borgtog, maar Doodskis 2 wat swart kabeldief in kis druk word borgtog geweier, hoe de hel werk dit?
Die land is in rep en roer nadat ’n video greep op sosiale media versprei is waar daar uitgebeeld word hoedat ’n swart man koelbloediglik ’n wit man vermoor. Wat die situasie nog erger maak is dat die man tans op borgtog vrygelaat is vir ’n skamele R5000 en dit binne die tydperk van 3..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vermeende plaasmoordenaar sny dak van vangwa oop om te ontsnap sonder dat polisie enige onraad vermoed
Die vermeende moordenaar van dr. Werner Emslie van Lephalale (Ellisras) het Vrydag die dak van ’n polisievangwa oopgesny sodat hy en nog ’n aangehoudene kon ontsnap. Dit sonder dat die polisielede voor in die voertuig enige onraad vermoed het. Petrus Moyo (27) en Witness Shimango (33), albei onwettige immigrante van Zimbabwe, het in die ry..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moord: Bejaarde se gesig ‘met mes in ’n kruis oopgesny’
’n Bejaarde vrou van Lichtenburg in Noordwes is Donderdag met ’n mes doodgesteek toe sy ’n man in haar huis betrap het. Elizabeth Kotze (73) se gesig is na verneem word “soos ’n kruis oopgesny, van onder tot bo en van links na regs.” Die moordenaar het toe glo haar mond met iets oopgedwing. Sers…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Opvolg: Groot-Brakrivier moord – Man (27) skuldig aan Human-moord
Die beskuldigde in die dubbele moord op ’n egpaar van Groot-Brakrivier is Donderdag skuldig bevind op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede. Tamsanqa Sishuba (27) is in hegtenis geneem kort nadat die sogenaamde meesterbrein agter die moord, Lebohang Lekoro, oftewel Steven, vermoedelik landuit gevlug het. Hy word steeds deur die polisie gesoek en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MOORDENAAR OP PAROOL SLAAN WEER TOE!!!
‘n Treurspel het helder oordag in Bronville afgespeel toe ’n jong vrou deur haar vervreemde vriend voor van haar familielede vermoor is. Geraldine Lukas (34) is Saterdag (02/09) omstreeks 10:30 wreedaardig vermoor. Sy is ’n geruime tyd deur haar vervreemde vriend, Thomas Reeman (41), lastig geval en geteister. Dié twee was voorheen in ’n stormagtige..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gereg en geregtigheid tel nie meer in die Nuwe Suid-Afrika nie na moordenaar vryspreek word
Dit is hoe geregtigheid in die nuwe SA werk. ’n Werker van die vermoorde Martie Bester (66) is in die hooggeregshof in Bloemfontein tot altesame ses jaar tronkstraf gevonnis nadat Bester se gesteelde vuurwapens en ammunisie in sy besit gevind is. Waarnemende regter Nosipho Gela het gelas dat Molelekoa Jacob Mothibedi (24) sy twee vonnisse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.