Uiteindelik kan hulle die grootste verloorders word weens hulle hand om die nek politiek met die radikaliste in die Rooi brigade. In Johannesburg is daar tans ’n stryd aan die gang tussen die DA en die Rooi brigade oor die burgemeestersamp, wat nou die moontlikheid inhou dat die IVP die been gaan kry terwyl die..
Continue reading…
Politieke chaos heers in Gauteng oor burgemeestersamp- DA en EFF vang stry oor Burgemeestersamp in Johannesburg
Enjoyed this post? Share it!
Korrupsie vier nog steeds hoogty in die ANC en die Valke slaan weer toe
Die ANC wou ‘n opponent omkoop. Hulle het pogings aangewend om die uitkoms van ’n munisipale raadsvergadering te swaai in die guns van die ANC deur ’n raadslid om te koop.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DA veraai sy kiesers deur toe te gee aan EFF se eise
Dit blyk dat die DA burgemeester van Pretoria, Solly Msimanga, toegewings gemaak het teenoor die EFF om sodoende ‘n mosie van wantroue te oorleef. Die optrede teen stadsbestuurder Moeketsi Mosola oor ‘n onreëlmatige R12 miljard tender prosedure, is op die ys geplaas en blyk een van die eise te wees van die EFF. So smee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DA draai nou teen sy eie lede – skop sy burgemeester uit in Knysna
Die DA beheerde munisipaliteit van Knysna het hul eie burgemeester, Eleanore Bouw-Spies, tydens ‘n mosie van wantroue uitgestem.
Die wantroue mosie is deur die ANC ingedien teen Bouw-Spies maar daar is nie verwag dat DA raadslede hulle sou ondersteun nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nelson Mandela Bay-raadvergadering val in chaos
Die spesiale raadvergadering om die ses bewerings wat deur die opposisie gebring is, insluitend die stemming van vertroue teen burgemeester Athol Trollip, het Donderdagoggend ineengestort.
Spreker Jonathan Lawack het die vergadering verdaag nadat die raad in chaos uitgebreek het na aanleiding van ‘n verskuiwing tussen EFF-leier Zilindile Vena en lid van die burgemeesterskomitee vir paaie en vervoer Rano Kayser (DA).
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DA in Kaapstad in Interne Chaos gedompel – De Lille oorleef mosie van wantroue
Donderdag het die DA nie sy korrupte burgemeester, Patricia De Lille, ontsetel nie. Sy was beveel om haar pos te ontruim deur die party-leier Mmusi Maimane. Die ACDP het hom gedistansieer van hierdie kritiese, en die De Lille se saak verder versterk.
Hierdie gebeure dui op die ineenstorting van orde en gesag binne die DA-geleide Stadsraad en stel vrae oor die werklike gesag van Mmusi Maimane. Sy versuim om werklike gesag binne die DA te handhaaf, het gelei tot ‘n voortsetting van Patricia De Lille se rampspoedige ampstermyn as burgemeester.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC dank Zuma af, maar hy klou soos klitsgras
Die ANC het uiteindelik besluit om sy voormalige leier en tans nog staatshoof, Jacob Zuma, die trekpas te gee en het hom afgedank as president, onder die sagklinkende term dat hy “herroep” word.
Zuma is egter nie lus om sommer netso die trekpas te kry nie en klou steeds aan sy posisie. As hy nie self sy bedanking indien nie, sal die ANC hom deur ‘n mosie van wantroue in die parlement moet verwyder.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ons land het nie geld nie, maar Ace Magashule wil afskeidspartytjie hou op tuisdorp
Die VF Plus eis dat die provinsiale openingsrede van die uittredende Vrystaatse Premier, Ace Magashule wat geskeduleer is om op 20 Februarie in Parys, Vrystaat plaas te vind, uitgestel word.
Die VF Plus is van mening dat die geleentheid wat die belastingbetaler etlike miljoene rand gaan kos, misbruik gaan word as ‘n afskeidspartytjie vir Magashule, sê Tammy Wessels, VF Plus-LPW in die Vrystaatse Wetgewer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
De Lille se politieke loopbaan tot ‘n einde
Dit wil voorkom of Patricia de Lille se politieke loopbaan tot ‘n einde gaan kom. Dit volg nadat haar eie party haar geskors het hangende ‘n ondersoek. De Lille was die afgelope tyd in verskeie “skermutselinge” en bewerings van wanbestuur. Openlike beskuldigings is heen en weer geslinger. Die DA het skynbaar sy mes in vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die koppe van sekere ANC lede gaan rol.
Die ANC besef dit gaan nie maklik wees om presies te bepaal wie van die sowat 26 parlementslede gestem het vir die mosie van wantroue in hul leier, Jacob Zuma nie. Boonop is die party verdeeld oor of daar gepoog moet word om hulle uit te snuffel en te vervolg of nie. In ‘n poging..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geskiedkundige politieke tweestryd – sal Zuma mosie van wantroue oorleef?
Die tafel is gedek vir ’n geskiedkundige politieke tweestryd wanneer opposisiepartye Dinsdag in die parlement vir die agtste keer sal probeer om van pres. Jacob Zuma as staatshoof ontslae te raak. Die verskil met dié nuutste mosie van wantroue in Zuma is dat die 400 LP’s vir die eerste keer in die geheim oor sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mosie van wantroue teen Helen Zille het op die ANC ge-backfire
Die mosie van wantroue teen die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, het op die ANC ge-backfire. Só meen Ferlon Christians, die leier van die ACDP in die provinsie en ’n LPP. Die ANC het Donderdagaand in die provinsiale wetgewer geëis Zille moet uit haar pos as premier geskors word. Die mosie het gevolg op ’n omstrede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.