Al begin die pandemie afwaartse neigings toon, is daar teikens dat wêreldvrede meer onstabiel raak. Mens wonder soms hoe wêreldleiers heeldag oor wêreldvrede en internasionale diplomatiek preek, terwyl hulle geheime staatsdienste het soos CIA, FBI, KGB, MOSSAD ens. ens. wat koue oorlog teen mekaar voer.
Noudat die Ever Given se Suez Kanaal blokkade oor is, en die dreigende gevaar van Iran blyk om te bedaar na die Irannese afvaardiging hul eerste vergadering as “konstruktief” gekarakteriseer het, al het Iran die VSA se aanbod om Iran se 20% uraanverryking te staak in ruil vir die vrylating van $1 Miljard van Iran se bates, afgekeur. Maar daar was nog steeds islamitiese aanvalle in New York en by die Kapitaal gebou in Washington DC, al probeer hoofstroom media die feit verdoesel, asook Mozambique. Daar was ook verskeie ander wêrelddele waar gevaar seine begin flikker.