’n Motoris is Donderdag op Barberton deur die Mpumalanga-verkeersdepartement met R500 beboet toe hy 75 km/h in ’n 80 km-sone gery het. ’n Foto van dié verkeersboete het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Die motoris wat op Nelspruit woon, kon nie vir kommentaar opgespoor word nie. Toe Netwerk24 Joseph Mabuza, woordvoerder van Mpumalanga..
Continue reading…
Motoris ontvang R500-boete vir te stadig ry
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!