Solidariteit gaan vandag in die Paleis van Justisie in Pretoria aansoek doen om ʼn dringende interdik te kry om die bevordering van polisielede ingevolge die projek vir niestatutêre magte, oftewel die NSF-projek tydelik te halt.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!
Meer as 600 oud-lede wat aan die nie-statutêre magte behoort het – en waarvan sommige so jonk as 18 jaar in 1994 was – word nou as veterane onder hoogs geheime omstandighede in die SAPD bevorder. “Dit maak eenvoudig net nie sin nie. Dit is blatante polisiekaping,” het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, tydens ʼn onlangse mediakonferensie gesê.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!