Terwyl die nuwe totalitêre mag hard op wetsgehoorsame burgers in SA afkom, sê ‘n politieke ontleder, wat nie die ANC gewoonlik kritiseer nie, dat ons in die tyd van die Groot Leuen leef. Prof Andre Duvenage, ‘n politieke ontleder aan die Potchefstroomse Universiteit, het ‘n ope brief aan Cyril Ramaphosa geskryf waarin hy nie terughou nie. Prof Duvenage het geskryf dat geskiedkundiges in die toekoms sal terugkyk en die hedendaagse Suid-Afrika beskryf as die tyd van die Groot Leuen. Hy het die fluitjie geblaas en hard geblaas oor die ANC se hantering van die COVID-19 krisis.
Continue reading…