ANC-regime is onbevoeg en het gedurende die laaste 25 jaar gewys dat hulle nie in staat is om SA te regeer of om die land se ekonomie te laat groei – Net ʼn verandering van regering sal dié situasie kan verander