Hulle smeek vir skole en wie weet wat nog, maar hulle brand af en saai verwoesting sover hulle gaan

Malema stook weer kwaad deur Oos-Kaapse inwoners aan te moedig om grond van blankes terug te vat