Soos ‘n klassieke diktatoriale Afrika-despoot, het die “heiliger as ons” Ramaphosa, in die openbaar verkondig dat Covid19 ‘n siekte is wat geen kleur ken nie, en toe bied hy COVID19 noodlenings hulp slegs aan nie blankes toe, soos gesien is in ‘n advertensie wat onlangs in Naspers se Paarl Post koerant verskyn het. Moes die Pêrelpos nie die rassistiese advertensie van Casidra verwerp het nie? Wat nog erger is, is dat die gekaapte hooggeregshof hierdie rassisme en skynheiligheid goedgekeur het. Swart mense mag dit mos doen, omdat gebreinspoelde blankes, wat hul eie lafhartigheid wegsteek agter ‘n muur van valse skynheiligheid, ‘n kwarteeu na apartheid, nie ‘n woord van protes geopper het teen hierdie blatante, institusionele, regulerende rassisme nie! Ironies genoeg kom baie van hierdie geld van Westerse lande en wit belastingbetalers af!
Continue reading…
Waar is die Edele Anti-Rassiste Nou? Rassistiese ANC Bied Covid19 Verligting Geld SLEGS AAN NIE BLANKES!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!