Volgens die paaie afdeling van Limpopo word sowat R7 miljard benodig om die paaie te herstel en te voltooi. Daar is nie geld vir die projekte in die huidige boekjaar nie aangesien daar nie begroot is daarvoor nie. Waarnemers skryf dit toe aan die gebrek aan deeglike beplanning, wat al hoe meer ‘n moeilike konsep..
Continue reading…
Paaie in Limpopo is vervalle
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!