Mag Korrupteer en Absolute Mag Korrupteer Absoluut – Hierdie berugte woorde wat kommunisme definieer, word weer bewys as waar in die ANC se Suid-Afrika. Van ‘n tou van drie kilometer lank waar mense skouer aan skouer staan tot massiewe skares wat vir kospakkies wag, lyk dit asof die ANC se magsgreep om alles te beheer, die Corona Virus in werklikheid meer versprei! Mense kan nie permitte, regulasies of beleidsrigtings eet nie, maar ‘n gekke ANC tydens ‘n magsgreep bring baie gesinne, beide swart en wit, tot honger. Burokratiese rompslomp wat geskep word deur ‘n kontroleerende en regulerende ANC-bewind, vasgevang in ‘n giftige mengsel van paranoia, rassehaat teen minderhede en drang na despotisme, vererger die reeds bestaande hongersnood en dreig ‘n massa hongersnood in Suid-Afrika, omdat die korrupte ANC daarop dring om die verspreiding van voedsel sentraal te beheer, maar in die praktyk keer dit dat voedsel deur baie nie-regeringsorganisasies (NRO’s) dwarsdeur die land beweeg word, te midde van die huidige COVID-19 inperking, wat die moeilikste en mees gereguleerde inperking ter wêreld moet wees.
Continue reading…
Het ANC se Magsug die Inperking ‘n Groter Gevaar Gemaak as Covid19 Self? Permitte Verhoed dat Kospakkies Afgelewer Word, Terwyl Lang Toue Besmetting Verhoog!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!