Max du Preez sê ons is almal kleurlinge. En nou is die hele volk kwaad daaroor. Ons is nie kwaad nie. Dis mos geen skande om ‘n kleurling te wees nie, so as Max voel hy wil ‘n Kleurling wees, is dit sy saak. Die kleurling is net so deel van hierdie land soos enige..
Continue reading…
Max du Preez sê ons is almal kleurlinge
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrika vir ‘n pot lensie sop?
Posted on Leave a comment
Elke vyf jaar word die inwoners in Suid Afrika opgeroep om te kom stem. ‘n Mengelmoes van verskillende rasse, gelowe, volke en immigrante wat die “Reënboognasie” gedoop is. Genadiglik kom die woord Afrikaner nie daarin voor nie! Die betekenis daarvan is dat die ware nasionalistiese Afrikaner nie deel het aan dié wanstaltige “nasie” nie. Die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!