Jason Rohde gaan nie ter versagting van sy vonnis getuig nie, maar sy dogters kan wel. Rohde is vroeër vandeesmaand skuldig bevind aan die moord op sy vrou, Susan.
Continue reading…
Jason Rohde gaan nie ter versagting van sy vonnis getuig nie, maar sy dogters kan wel. Rohde is vroeër vandeesmaand skuldig bevind aan die moord op sy vrou, Susan.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa het Toni Yengeni sopas aangestel as die voorsitter van ‘n Werkskomitee wat misdaad en korrupsie in die ANC moet uitroei. Wolf skaapwagter. Want die einste Yengeni was op sy dag in Pollsmoor toegesluit vir korrupsie. Sy naam is geïmpliseer by Zuma se wapenskandaal en as gevolg van beskuldiginge van korrupsie moes hy bedank uit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!